Jy's rein soos lenteblomme

Words: Theo W. Jandrell
Music: Traditional

Jy's rein soos lenteblomme,
gekus deur môredou;
my hart, my hart ontbrand in liefde
as ek jou skoonheid skou.
my hart ontbrand, ontbrand in liefde
as ek jou skoonheid skou.

Ek wil jou hoof sag strelend,
teer aan my boesem vou.
God hou jou steeds, jou steeds so heilig,
so skoon en rein soos nou,
God hou jou steeds, jou steeds so heilig,
so skoon en rein soos nou !

my hart ontbrand, ontbrand in liefde
as ek jou skoonheid skou.

jy's rein soos lenteblomme