Danie Lief

Music: "O Danny Boy"
Lyrics: D. De Villiers (F.Weatherly)
Arrangement: Raymond Jouart

O Danie lief hoor jy die silver fluite
Van vryheids drang wat deur jou are bruis
Die somer kwyn die blom verwelk daar buite
Is jy wat gaan en ek wat hier moet bly.
Ontwaak die lente oor die velde kom jy weer
Dan sing die bome blomme saam met
Myn lied van vreugde jy het weer terug gekeer
O danie lief verlaat my nooit nie nooit nie weer.
Een dag wie weet as somer skoonheid stil vergaan
En ek is dood dit mag tog wel gebeur
Laat val dan op my eensaam graf een stille traan
Ween daar jou leeg oor dae lank verby.
En ek sal luister na jou sagte voete val
En soeter sal my donker plaas wees
Kom fluister jou bemin ek nog een laaste maal
Dan sal ek rus in vrede tot ons weer ontmoet.
*****************************************************
Dan sal ek rus in vrede tot ons weer ontmoet.

Danie Lief